Bestellings
Omdat ons die drukwerk op eie koste laat doen het, kan ons die boek teen ’n baie mededingende prys aanbied.
Om te bestel
- Voltooi die blokkies langsaan.
- Laat weet hoeveel boeke u benodig teen R270 elk.
- Verskaf die naam van u naaste Postnet.
- Ons versend gratis slegs vir vyf of meer boeke.
- Ons sal ‘n faktuur en besonderhede van die versending onmiddelik aanstuur.
Hierdie uithang bundel sal op alle koffietafels tuisvoel. Ons sien uit na u bestelling en die genot wat dit aan alle lesers sal besorg.

