Doelwit

Die versamelaars van hierdie bundel se doelwit is om die skeppers van die uitmuntende argitektoniese skatte van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika te bedank vir hulle bydrae asook om lof en erkenning aan hulle te verleen.